Verenigde Rugbykampioenskap

Haaie se stadige gif verlam Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sbu Nkosi duik vir Madosh Tambwe dat hy hik in die Haaie se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Bulle in Durban.  Foto: Gallo Images
Sbu Nkosi duik vir Madosh Tambwe dat hy hik in die Haaie se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Bulle in Durban. Foto: Gallo Images

Die Bokke praat van die “stadige gif” waarmee hulle hul teenstanders vroeg verlam, voordat hulle later in die wedstryd die doodskoot toedien.

Vrydagaand op Kingspark het die Haaie met iets soortgelyks vorendag gekom in hul oorwinning met 30-16 in hul wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) oor die Bulle in Durban.

Die oorwinning is op aanhoudende druk en verwoestende skrumwerk gebou. Bongi Mbonambi het ’n ooglopende verskil in die Haaie-skrum gemaak in sy buiging vir sy nuwe span.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26