Verenigde Rugbykampioenskap

Haaie: Wen-wen dat Dylan vir ons én Skotte kan speel

akkreditasie
Dylan Richardson is die week terug in die Haaie se beginspan vir hul stryd teen Cardiff Rugby. Foto: Gallo Images
Dylan Richardson is die week terug in die Haaie se beginspan vir hul stryd teen Cardiff Rugby. Foto: Gallo Images

Wanneer die Haaie Saterdagaand teen Cardiff Rugby uitdraf, kan jy seker daarvan wees dat Gregor Townsend, Skotland se breier, vasgenael voor sy televisiestel sal sit om Dylan Richardson dop te hou.

Richardson is vandeesweek in Skotland se oefengroep ingesluit vir November se jaareindstoetse in Europa.

Richardson se pa is in Edinburgh gebore, wat dié woelige flank verkiesbaar vir die Skotte maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ospreys
Ulster Rugby
Swansea.com Stadium
Sa. 04 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Dragons
Scotstoun Stadium
Uitslae
Vr. 03 Des. 21
Leinster Rugby 47
Connacht Rugby 19
Vr. 03 Des. 21
Edinburgh Rugby 24
Benetton Rugby 10
Vr. 03 Des. 21
Sharks 30
Bulls 16
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
6
5
24
4. Munster Rugby
5
4
19