Verenigde Rugbykampioenskap

Haaie wil graag toerteiken wat ‘stilletjies bespreek is’ haal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marnus Potgieter sal die naweek vir die Haaie teen Cardiff in aksie wees.  Foto: Gallo Images
Marnus Potgieter sal die naweek vir die Haaie teen Cardiff in aksie wees. Foto: Gallo Images

Die Haaie het vier veranderinge aangebring aan hul beginspan vir hul laaste toerwedstryd teen Cardiff in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Curwin Bosch is terug op sy pos op heelagter nadat hy uit die 23-tal gelaat is vir verlede naweek se oorwinning oor die Ospreys, terwyl Anthony Volmink van die laaste vesting na linkervleuel skuif in die plek van die beseerde Thaakir Abrahams.

Murray Koster is terug in die beginspan in die middelveld op binnesenter in die plek van Marius Louw.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Sa. 04 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Zebre
Jonsson Kings Park
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18