Verenigde Rugbykampioenskap

Haker toe met Deon ná ernstige besering aan Scarra Ntubeni

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deon Fourie, ’n kampioen vir die Stormers as baljagterflank hierdie seisoen, kan moontlik Saterdag teen Leinster as haker ingespan word. Foto: Gallo Images
Deon Fourie, ’n kampioen vir die Stormers as baljagterflank hierdie seisoen, kan moontlik Saterdag teen Leinster as haker ingespan word. Foto: Gallo Images

’n Desperate gebrek aan diepte op haker gaan waarskynlik beteken dat Deon Fourie vandeesweek met sy terugkeer vir die Stormers ’n posisionele skuif maak in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Leinster.

Die Stormers het ’n agtste agtereenvolgende tuisoorwinning in die visier, wat hul plek in die kwarteindronde ook bo enige wiskundige twyfel sal plaas en hulle moontlik ook van ’n plek in die Europese Kampioenebeker-reeks sal verseker. Hulle moet dan nog op 21 Mei teen die Scarlets in Wallis gaan speel.

Op sy beurt hoef Leinster net twee ligapunte uit twee wedstryde – teen die Stormers en Munster – in te samel om seker te wees dat hy boaan die puntelys eindig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58