Verenigde Rugbykampioenskap

Jake erken Bulle was nie akkuraat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spelers van Connacht vier een van die vyf drieë wat hulle Vrydagaand teen die Bulle gedruk het. Regs is Zak Burger, skrumskakel van die Ligbloues.  Foto: Getty Images
Spelers van Connacht vier een van die vyf drieë wat hulle Vrydagaand teen die Bulle gedruk het. Regs is Zak Burger, skrumskakel van die Ligbloues. Foto: Getty Images

Hoewel Jake White, afrigter van die Bulle, onderstreep dat die toestande wat sy span tot dusver in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teëgekom het ’n nuutjie is, skram hy nie weg van sy span se foute nie.

White het die media te woord gestaan nadat die Ligbloues Vrydagaand met 7-34 in ’n nat en winderige stadion teen Connacht in Galway, Ierland, verloor het.

“Die werklikheid is ons was nie goed nie en die toestande het ons nie gepas nie. Die manier waarop ons wil speel, gaan waarskynlik nie werk op ’n veld soos hierdie en in toestande soos hier nie,” sê White.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26