Verenigde Rugbykampioenskap

Jake sê wéér: ‘Hou op om oorsese Bokke te kies’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jake White, afrigter van die Bulle, is bekommerd oor al die spelers wat hy gaan verloor indien die praktyk om spelers wat oorsee gesetel is vir die Springbokke te kies nie gestaak word nie. Foto: Argief
Jake White, afrigter van die Bulle, is bekommerd oor al die spelers wat hy gaan verloor indien die praktyk om spelers wat oorsee gesetel is vir die Springbokke te kies nie gestaak word nie. Foto: Argief

Jake White het opnuut ’n pleidooi gelewer dat Suid-Afrikaanse rugby moet ophou om spelers wat oorsee gesetel is vir die Springbokke te kies.

Die Bulle se breier is bekommerd dat hy weens daardie praktyk nie die oorgrote meerderheid van die spelers sal kan behou wat sy span tot in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) help vorder het nie. Die Bulle het die Ierse reus Leinster in die halfeindronde in Dublin getroef voordat hulle die afgelope Saterdag teen die Stormers verloor het.

“Ek dink nie ’n speler wat oorsee gesetel is, moet toegelaat om vir die Springbokke gekies te word nie. Dit maak alles goedkoop waarvoor almal gestaan het. Ek moes destyds vir Monty (Percy Montgomery) oorreed om terug te keer,” sê White.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58