Verenigde Rugbykampioenskap

Jake swaai blaser lof toe... of het hy?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skeidsregter, Andrew Brace, straf die Bulle in Saterdagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen die Stormers in Kaapstad. Foto: Gallo Images
Die skeidsregter, Andrew Brace, straf die Bulle in Saterdagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen die Stormers in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Oor een ding het die afrigters ná Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd in die DHL-stadion in Kaapstad saamgestem: Andrew Brace, die skeidsregter, was baie goed.

Maar of Jake White, die Bulle se afrigter, dit soos sy eweknie van die Stormers, John Dobson, bedoel het, is ’n ope vraag. Trouens, die aantal kere wat hy sy tevredenheid met Brace verwoord en hom selfs lof toegeswaai het, het die indruk van sarkasme gewek.

“Dit is wat dit is. Ek dink nie ons sou ooit hierdie wedstryd wen nie. Ek het gedink die skeidsregter was uitsonderlik goed. Hy het gesien wat hy gesien het. Ek kon nie die ander dinge beheer nie,” het White gesê toe hy gevra is waar dinge vir die Bulle skeefgeloop het in hul nederlaag van 13-18.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58