Verenigde Rugbykampioenskap

Jannie keer terug na rugbyveld in stryd teen Stormers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jannie du Plessis is ingesluit op die plaasvervangerbank vir die Leeus se wedstryd teen die Stormers in Kaapstad.  Foto: Gallo Images
Jannie du Plessis is ingesluit op die plaasvervangerbank vir die Leeus se wedstryd teen die Stormers in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Die oud-Springbok Jannie du Plessis sal saam met die Leeus na Kaapstad reis vir hul wedstryd teen die Stormers, nadat hy weens ’n besering aan Ruan Dreyer op die plaasvervangerbank ingesluit is.

Du Plessis se insluiting is die enigste verandering aan die span wat verlede naweek teen die Cardiff Blues sou gespeel het. Dié wedstryd is weens die uitkringende uitwerking van die Omikron-variant van die koronavirus afgestel.

Du Plessis se babaseun, Jan Nathaniël (tien maande), is verlede Donderdag ter ruste gelê en daarom was die veteraanstut nie beskikbaar om teen Cardiff te speel nie. Hy was egter vandeesweek (soos voor verlede week se teraardebestelling) op die oefenveld by die Johannesburg-stadion en is dus geslyp vir sy terugkeer na die rugbyveld in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26