Verenigde Rugbykampioenskap

Klein jakkalsies gooi Leeus se planne omver

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Billy Burns (Ulster) word gelak deur Sibusiso Sangweni (Leeus) in hul VRK-kragmeting. Foto: Gallo Images
Billy Burns (Ulster) word gelak deur Sibusiso Sangweni (Leeus) in hul VRK-kragmeting. Foto: Gallo Images

Dit was die klein jakkalsies wat die Leeus se wingerd verniel het, het Ivan “Cash” van Rooyen, hoofafrigter, ná hul nederlaag met 10-26 teen Ulster gesê.

“Ons het daarin geslaag om druk te bou, maar dit voel amper wanneer ons tot 10 of 15 m van die teenstanders se doellyn kom, maak ons foute.

“Dis klein foute, maar die frustrasie is daar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21