Verenigde Rugbykampioenskap

Knie hou Goosen dalk tot ’n jaar lank op kantlyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Goosen, losskakel van die Bulle, kry behandeling nadat hy verlede Saterdag teen Cardiff knieligamente geskeur het.  Foto: Getty Images
Johan Goosen, losskakel van die Bulle, kry behandeling nadat hy verlede Saterdag teen Cardiff knieligamente geskeur het. Foto: Getty Images

Johan Goosen kan dalk eers oor ’n jaar sy terugkeer tot die rugbyveld maak.

Die Bul-breier, Jake White, het Vrydag gesê ’n skandering van dié Springbok-losskakel se beseerde linkerknie het hul ergste vrees bewaarheid.

“Dit is sy ACL (kruisligament) en hy gaan geopereer moet word. Die hersteltyd is gewoonlik tussen sewe en nege maande vir die operasie. As jy kyk wat met Gio (Aplon) gebeur het, het hy net teruggekom en toe skeur hy weer ligamente in dieselfde knie,” sê White.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ospreys
Ulster Rugby
Swansea.com Stadium
Sa. 04 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Dragons
Scotstoun Stadium
Uitslae
Vr. 03 Des. 21
Leinster Rugby 47
Connacht Rugby 19
Vr. 03 Des. 21
Edinburgh Rugby 24
Benetton Rugby 10
Vr. 03 Des. 21
Sharks 30
Bulls 16
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
6
5
24
4. Munster Rugby
5
4
19