Verenigde Rugbykampioenskap

Kolisi in ‘voorseisoen’ en daarom nie vir Haaie oorweeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi tydens ’n oefensessie van die Haaie vanjaar in Durban.   Foto: Gallo Images
Siya Kolisi tydens ’n oefensessie van die Haaie vanjaar in Durban. Foto: Gallo Images

Siya Kolisi, kaptein van die Springbokke, het ’n langer blaaskans oor Desember gehad en is daarom nie oorweeg vir die Haaie se kragmeting met die Leeus Saterdag in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) nie.

Die oë het behoorlik gerek toe Sean Everitt, afrigter van die Haaie, Donderdag sy span vir die stryd in Johannesburg aanwys en Kolisi se naam nie op die spanlys verskyn nie.

Benewens Kolisi (30), ’n losvoorspeler, is nog ’n Bok, Bongi Mbonambi (haker), ook nie vir die wedstryd gekies nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 21 Mei 22
Leinster
Leinster 35
Munster
Munster 25
Sa. 21 Mei 22
Edinburgh
Edinburgh 28
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors 11
Sa. 21 Mei 22
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets 21
Stormers
Stormers 26
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58