Verenigde Rugbykampioenskap

Kolisi nie in Haaie se span vir VRK-stryd teen Leeus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi Woensdag op Kingspark in Durban tydens die Haaie se kragmeting in die Curriebeker-reeks.  Foto: Gallo Images
Siya Kolisi Woensdag op Kingspark in Durban tydens die Haaie se kragmeting in die Curriebeker-reeks. Foto: Gallo Images

Siya Kolisi, kaptein van die Springbokke, is nie in die Haaie se 23-tal ingesluit vir Saterdag se kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) met die Leeus in Johannesburg nie.

Sean Everitt, afrigter van die Durbaniete, het Donderdag sy span vir dié stryd op Ellispark aangewys.

Die Haaie se lostrio sal bestaan uit Phepsi Buthelezi, Jeandré Labuschagne en James Venter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 21 Mei 22
Leinster
Leinster 35
Munster
Munster 25
Sa. 21 Mei 22
Edinburgh
Edinburgh 28
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors 11
Sa. 21 Mei 22
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets 21
Stormers
Stormers 26
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58