Verenigde Rugbykampioenskap

Láng lys van haakplekke waaraan Leeus moet skaaf

akkreditasie
Ivan van Rooyen, die Leeus se afrigter.
Ivan van Rooyen, die Leeus se afrigter.

Die eerste seisoen in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het presies gewys waar die Leeus se leemtes lê – en presies wat die span moet doen om mededingend te wees.

“Ons sal meer drieë moet druk en minder moet afstaan as ons sukses wil behaal,” het Ivan van Rooyen, Leeus-afrigter, gesê.

“Die eerste sewe wedstryde in die nuwe seisoen gaan dus belangrik vir ons wees, ons speel drie weg en vier by die huis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan