Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus het genoeg talent om te brul in VRK – Ricardo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus se nuwe agterlyn-afrigter, Ricardo Loubscher, sê die span het die nodige talent om goed te vaar in die VRK.  Foto: Gallo Images
Die Leeus se nuwe agterlyn-afrigter, Ricardo Loubscher, sê die span het die nodige talent om goed te vaar in die VRK. Foto: Gallo Images

Die manier waarop hulle Zebre twee weke gelede gestormloop het, het aan die Leeus gewys waartoe hulle in staat is wanneer hulle in dieselfde rigting trek.

Verlede week se nederlaag teen die Scarlets het hulle egter gewys hoedanig hul wiele kan afkom wanneer hulle nie gefokus, akkuraat en gedissiplineerd genoeg is nie.

Ricardo Loubscher, die agterlyn-afrigter van die Johannesburgers, het Dinsdag gesê die span het geen twyfel daaroor dat hulle mededingend in die Verenigde Rugbykampioenskap kan wees nie, en dat hulle al die nodige wapens het om te kan saampraat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 19:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Scarlets
Loftus Versfeld
Vr. 03 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh Rugby
Benetton Rugby
The DAM Health Stadium
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18