Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus kan gedy op 4G-veld, meen EW

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-heelagter EW Viljoen se jaar in Brittanje het hom ’n ding of twee geleer oor Europese spanne se benadering.  Foto: Gallo Images
Die Leeus-heelagter EW Viljoen se jaar in Brittanje het hom ’n ding of twee geleer oor Europese spanne se benadering. Foto: Gallo Images

Die heelagter EW Viljoen het wel net vier keer vir die Leicester Tigers uitgedraf, maar sy jaar by dié Engelse klubspan is nietemin nou van nut in die Verenigde Rugbykampioenskap.

Viljoen, wat tot dusver in die Verenigde Rugbykampioenskap die laaste vesting vir die Leeus beman het, het gesê sy tyd by die Tigers in 2019 en 2020 was lank genoeg om te besef daar is groot verskille tussen die rugbybenaderings in Europa en Suid-Afrika.

“Wat ek daardie tyd geleer het is dat die meeste Europese spanne baie meer tegnies is wanneer dit kom by skop en vaste fasette,” het Viljoen gesê. “Hulle is baie verbind tot hul manier van doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 19:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Scarlets
Loftus Versfeld
Vr. 03 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh Rugby
Benetton Rugby
The DAM Health Stadium
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18