Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus maar ‘te bly’ oor hul insinking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Die Leeus se rugbyspan werk hard daaraan om ’n span te word wat vir 80 minute kan vuur spoeg, maar moenie dink hulle het mekaar die hare ingevlieg oor hul tweedehelfte-insinking Vrydag teen Zebre nie.

Inteendeel, die voorspeler-afrigter, Albert van den Berg, het Maandag gesê hulle beskou dit as ’n goeie ding ná ’n eerste helfte waarin niks vir hulle verkeerd geloop het nie.

“Ek dink dit was miskien ’n bedekte seëning, want dit het dalk net te goed met ons gegaan in die eerste helfte,” het Van den Berg gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos