Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus moes ‘aanpas en aanbeweeg’ ná Cardiff-teleurstelling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sti Sithole vroeër vanjaar op ’n stormloop teen die Britse en Ierse Leeus.   Foto: Gallo Images
Sti Sithole vroeër vanjaar op ’n stormloop teen die Britse en Ierse Leeus. Foto: Gallo Images

Nadat hulle vir weke geoefen het met die ligblou gewaad van Cardiff Blues in hul agterkoppe, was daar verlede Vrydag groot teleurstelling op Ellispark nadat die Leeus gehoor het hul kragmeting met die Walliesers is afgestel.

Maar, sê die loskopstut Sti Sithole, dit sou nie deug vir hulle om daaroor te broei nie. Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het immers vinnig gespring om te sorg dat hul vierweek-oefenblok nie verniet was nie, deur derby-wedstryde (met punte in die Verenigde Rugbykampioenskap op die spel) vir die komende naweek te reël.

Hul fokus moes nou bloot skuif na ’n span in ’n donkerder blou trui: die Stormers, wat hulle ná meer as ’n jaar van plaaslike wedstryde baie goed ken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26