Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Leeus sink diep in Haaitenk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Haaie se Makazole Mapimpi ding mee om die bal in die lug. Foto: Gallo Images
Die Haaie se Makazole Mapimpi ding mee om die bal in die lug. Foto: Gallo Images

Dit was geensins ’n volmaakte vertoning nie, maar die Haaie het Vrydagmiddag genoeg skietgoed gehad om die Leeus met 37-10 slae te gee in ’n wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Die Haaie se senterpaar, Rohan Janse van Rensburg en Lukhanyo Am, het die lewe moeilik vir die besoekers in Durban gemaak deur gereeld bres te slaan, en die slot Gerbrandt Grobler, wat op die nipper tot die beginspan bevorder is, verdien ook ’n pluimpie.

Die Haaie het van meet af spel beheer met akkurate skopwerk en ’n gretigheid om die bal deur die hande te stuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()