Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus verloor teen hulself, sê Van Rooyen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Burger Odendaal, die Leeus se kaptein, sê sy span het Saterdag op die harde manier lesse geleer teen die Glasgow Warriors. Foto: David Gibson/Fotosport
Burger Odendaal, die Leeus se kaptein, sê sy span het Saterdag op die harde manier lesse geleer teen die Glasgow Warriors. Foto: David Gibson/Fotosport

Sonder skeidsregters, sê diegene wat weier om raak te sien hoe swak die wêreld se blasers deesdae is, sal ons nie rugby hê nie.

Maar kom ons wees eerlik: Wie wil in elk geval rugby hê as dit vervuil is met blaser-flaters wat die spel ontsier?

Die Leeus is Saterdagmiddag gevra oor die drie strafskoppe wat hulle kantlyn toe, eerder as pale toe, geloods het in hul nederlaag met 13-9 teen die Glasgow Warriors, maar geen sprak is gesprook oor die Glasgow-drie wat nie was nie, in die tweede minuut van dié morsige wedstryd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Bulls
Jonsson Kings Park
Vr. 03 Des. 21 19:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Scarlets
Loftus Versfeld
Vr. 03 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh Rugby
Benetton Rugby
The DAM Health Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18