Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Leeus verwag ‘toetsrugby’ in Treviso

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andries Coetzee, ervare heelagter van die Leeus, se insette sal waardevol wees in die opbou tot Saterdag se ontmoeting met Benetton in Italië.  Foto: Gallo Images
Andries Coetzee, ervare heelagter van die Leeus, se insette sal waardevol wees in die opbou tot Saterdag se ontmoeting met Benetton in Italië. Foto: Gallo Images

Vinnig en fisiek. Baie soos toetsrugby.

Dit is kortom wat Andries Coetzee, heelagter van die Leeus, voorspel op sy span wag wanneer hulle Saterdag in Treviso teen Benetton te staan kom in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Coetzee het eerstehandse kennis nadat hy in die 2021-’22-seisoen vir Benetton uitgedraf het voordat hy weer ’n Leeu geword het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()