Verenigde Rugbykampioenskap

Leinster terug op wenpad; Edinburgh marsjeer voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Josh van der Flier van Leinster sit Vrydagaand op ’n lopie af in die kragmeting teen Connacht. Foto: Getty Images
Josh van der Flier van Leinster sit Vrydagaand op ’n lopie af in die kragmeting teen Connacht. Foto: Getty Images

Leinster het met ’n oortuigende oorwinning oor Connacht in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewys dat die nederlaag wat hy verlede week teen Ulster gely het, net ’n glipsie was.

Leinster het Vrydag in Dublin sewe drieë gedruk om Connacht oortuigend met 47-19 te klop. In die proses het die wenspan boonop ’n bonuspunt behaal.

Dat Leinster ’n punt gehad het om te bewys, is nie altemit nie. Verlede week se nederlaag teen Ulster sou nie goed afgegaan het in Dublin nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26