Verenigde Rugbykampioenskap

Malherhe nog onseker oor datum van sy terugkeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Malherbe (regs) stoei vroeër vanjaar in Townsend met die All Blacks se Ethan Blackadder. Malherbe het in daardie wedstryd die nekbesering opgedoen wat hom tans langs die kantlyn hou.  Foto: Getty Images
Frans Malherbe (regs) stoei vroeër vanjaar in Townsend met die All Blacks se Ethan Blackadder. Malherbe het in daardie wedstryd die nekbesering opgedoen wat hom tans langs die kantlyn hou. Foto: Getty Images

Die Stormers gaan sonder die Springbok-vaskopstut Frans Malherbe wees wanneer hul veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap op 27 November hervat word met ’n wedstryd teen Zebre in die Kaapstad-stadion.

Malherbe (30) is tans aan die herstel van ’n nekbesering wat hy in 25 September se nederlaag van 17-19 teen die All Blacks in Townsville opgedoen het en sê hy sal “definitief nie” vanjaar weer speel nie.

“Ek spreek die spesialis oor twee weke en dan weer ses weke daarna. Ons sal dan weer skanderings neem en kyk hoe my nek gereageer het. As alles goed gaan, behoort ek nie té laat in die nuwe jaar gereed te wees nie,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26