Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Mededinging onder spelers goed vir Haaie, sê Powell

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lukhanyo Am, senter van die Haaie, Saterdag teen die Bulle in ’n Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting in Durban. Foto: Gallo Images
Lukhanyo Am, senter van die Haaie, Saterdag teen die Bulle in ’n Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting in Durban. Foto: Gallo Images

Neil Powell, die Haaie se direkteur van rugby, is vol lof vir die vertonings wat die senterpaar Rohan Janse van Rensburg en Lukhanyo Am op die speelveld lewer.

Hy sê die mededinging vir plekke om die Haaie se 23-tal vir wedstryde te haal, is tot die span se voordeel. So het hy Saterdagaand op ’n nuuskonferensie gesê nadat die Haaie die Bulle met 47-20 in ’n Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-kragmeting in Durban afgeransel het.

“Ek dink die twee van hulle (Janse van Rensburg en Am) het albei twee goeie vertonings in ’n ry gelewer. Hulle begin om mekaar te vind en hulle vul mekaar ook goed aan,” sê Powell.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()