Verenigde Rugbykampioenskap

Nie laaste week, maar ‘eindstryd-week’ vir Leeus teen Ulster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-vleuel Stean Pienaar en sy spanmaats moes hul keer ken teen Glasgow.  Foto: Getty Images
Die Leeus-vleuel Stean Pienaar en sy spanmaats moes hul keer ken teen Glasgow. Foto: Getty Images

Die ou gesegde lui dat daar twee sekerhede in die lewe is: dood en belasting.

Maar in die rugbywêreld is daar deesdae ’n derde: twyfelagtige skeidsregterbeslissings. En soos die Leeus verlede week aan hul eie basse gevoel het, is dit een van die dinge wat spanne maar in die “buite ons beheer”-boksie moet plaas.

Die Johannesburgers het Donderdag, soos sedert die begin van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), weer benadruk hoe belangrik dit vir hulle is om op die oefenveld hul eie foute uit te stryk en op hul eie wedstrydplan te fokus, eerder as om slapelose nagte te hê oor wat hul teenstander vir die week gaan doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Sa. 04 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Zebre
Jonsson Kings Park
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18