Verenigde Rugbykampioenskap

Nuwe koronavirus-variant plettervat VRK-wedstryde in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormers se harde werk op die oefenveld vandeesweek was ongelukkig pure verniet, want hul wedstryd teen Zebre, wat Saterdag sou plaasvind, gaan uitgestel word. Foto: Gallo Images
Die Stormers se harde werk op die oefenveld vandeesweek was ongelukkig pure verniet, want hul wedstryd teen Zebre, wat Saterdag sou plaasvind, gaan uitgestel word. Foto: Gallo Images

Die groot wag is toe nie verby vir Suid-Afrika se rugbyondersteuners nie.

Net toe dit gelyk het asof toeskouers die naweek in Kaapstad, Durban, Pretoria en Johannesburg stadions toe sou kon gaan (2 000 per wedstryd), het ’n nuwe variant van die koronavirus sy stem dik gemaak.

Die uiteinde is dat die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) later Vrydag sal aankondig dat vandeesweek se wedstryde in Suid-Afrika – die Stormers teen Zebre, die Haaie teen die Scarlets, Bulle teen Munster en die Leeus teen Cardiff – uitgestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26