Verenigde Rugbykampioenskap

Orie net die doepa vir Stormers, sê ysterman Willie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormers sal baie baat vind by die sekerheid wat Marvin Orie vir hulle in die lynstane en by die bemeestering van afskoppe sal gee. Foto: Gallo Images
Die Stormers sal baie baat vind by die sekerheid wat Marvin Orie vir hulle in die lynstane en by die bemeestering van afskoppe sal gee. Foto: Gallo Images

Marvin Orie se insluiting as nr. 5-slot in die Stormers se beginspan behoort hulle aansienlik in die vaste fasette te versterk vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-wedstryd teen Zebre in die Kaapstad-stadion.

Dís die mening van die losvoorspeler-yster Willie Engelbrecht, wat glo dat die Stormers se voorspelers kan voortbou op ’n goeie vertoning teen die Dragons in hul laaste wedstryd in Newport.

“Om vir Marvin terug te hê, sal vir die res van die voorspelers groter selfvertroue in die lynstane gee. Hy is baie goed met lynstaantekens en put trots uit daardie faset, so dit gee jou net daardie bietjie kalmte as jy weet hy die leiding daar gaan gee,” sê Engelbrecht.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Bulls
Jonsson Kings Park
Vr. 03 Des. 21 19:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Scarlets
Loftus Versfeld
Vr. 03 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh Rugby
Benetton Rugby
The DAM Health Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18