Verenigde Rugbykampioenskap

Reën en wind wag op Jake se Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ruan Combrinck gaan Vrydag die laaste vesting vir die Bulle beman. Hier is hy in aksie in ’n Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Augustus in Pretoria.  Foto: Gallo Images
Ruan Combrinck gaan Vrydag die laaste vesting vir die Bulle beman. Hier is hy in aksie in ’n Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Augustus in Pretoria. Foto: Gallo Images

Onplesierige weertoestande wat op die Bulle wag wanneer hulle Vrydagaand teen Connacht op die veld draf, het Jake White, afrigter van die Ligbloues, genoop om ’n klompie taktiese wysigings aan sy span te maak.

Die twee spanne pak mekaar Vrydagaand in Galway, Ierland, in ’n kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

White het vyf veranderinge aan die beginspan aangebring wat verlede week sleg tweede gekom het teen Leinster.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos