Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Rohan, Lukhanyo kan dodelike kombinasie vorm, sê Swys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rohan Janse van Rensburg vir die Sale Sharks in Engeland teen Northampton in aksie. Foto: Getty Images
Rohan Janse van Rensburg vir die Sale Sharks in Engeland teen Northampton in aksie. Foto: Getty Images

Rohan Janse van Rensburg en Lukhanyo Am kan ’n “dodelike kombinasie” by die Haaie vorm, glo die gewese Springbok-hulpafrigter Swys de Bruin.

Rapport het die afgelope naweek berig die Haaie is op die spoor van Janse van Rensburg, wat tans vir die Sale Sharks in Engeland speel. Min mense ken dié bieliesenter so goed soos De Bruin, wat hom lank by die Leeus afgerig het.

“Verskeie dinge maak hom goed; hy is een van my gunsteling-senters wat ek tot dusver afgerig het. Hy is ’n totale spanman en ek het gedink hy sou teen dié tyd al gereelder vir die Springbokke gespeel het,” sê De Bruin aan Netwerk24.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()