Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Roos kan res van seisoen op krukkelys wees met kniebesering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis dalk vaarwel aan Evan Roos vir die res van die Stormers se veldtog nadat hy in Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Ulster in Belfast vermoedelik ’n ernstige kniebesering opgedoen het. Foto: Gallo Images
Dis dalk vaarwel aan Evan Roos vir die res van die Stormers se veldtog nadat hy in Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Ulster in Belfast vermoedelik ’n ernstige kniebesering opgedoen het. Foto: Gallo Images

John Dobson, afrigter van die Stormers, vrees dat sy Springbok-agtsteman, Evan Roos, ’n ernstige kniebesering opgedoen het in Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Ulster in Belfast.

Roos moes die veld in die 23ste minuut verlaat in die Stormers se nederlaag van 5-35 in die Kingspan-stadion en was ná die wedstryd op krukke.

“Ek is nog nie 100% seker wat die omvang van die besering is nie, maar dis nie ’n kleine nie. Ek hoop net dit het nie ’n impak op sy ambisies op nasionale vlak nie. Ek sal verbaas wees as hy weer hierdie seisoen vir die Stormers speel,” sê Dobson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()