Verenigde Rugbykampioenskap

Rugbybaas voorspel groot trek terug na SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Martin Anayi, uitvoerende hoof van die VRK.
Martin Anayi, uitvoerende hoof van die VRK.

Die Suid-Afrikaanse franchises sal dié week uitvind wie en wanneer hulle die grootste spanne van Frankryk en Engeland gaan aandurf wanneer die loting vir die Europese Kampioenebeker plaasvind.

Maar die rugbybase van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) is so in hul noppies met die Suid-Afrikaanse spanne se vertonings, dat hul uitvoerende hoof, Martin Anayi, aan Rapport gesê het die roemryke kompetisie het selfs ’n nuwe naam nodig.

“Onthou, dit is nie meer die Europese Kampioenebeker nie – dis nou die Kampioenebeker. ’n Suid-Afrikaanse span is die VRK-kampioen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58