Verenigde Rugbykampioenskap

Slot Adré Smith is onreg aangedoen, stoom Stormers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Adré Smith toe hy verlede jaar nog vir die Griekwas gespeel het. Foto: Gallo Images
Adré Smith toe hy verlede jaar nog vir die Griekwas gespeel het. Foto: Gallo Images

’n Vreemde en obskure reël in Wêreldrugby se dissiplinêre raamwerk het die Stormers warm onder die kraag nadat hul slot Adré Smith op grond daarvan vir agt wedstryde geskors is omdat hy glo ’n ander speler gebyt het.

Terwyl dit meestal die norm in regsake is om die bewyslas op die aanklaer te plaas, is reël 17.15.3 van Wêreldrugby se dissiplinêre kode andersom: Die onus rus op die speler wat van ’n oortreding beskuldig word om sy onskuld te bewys.

En aangesien Smith niks gehad het om mee te bewys dat hy nie verlede Saterdag sy tande in die Munster-haker, Niall Scannell, ingeslaan het nie, het Wêreldrugby hom die afgelope week hard gestraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.09
-0.1%
Silwer
24.08
-0.9%
Palladium
2,004.00
-3.2%
Platinum
1,047.50
-0.5%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.2%
Alle aandele
66,189
-1.1%
Hulpbronne 10
61,545
-2.4%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos