Verenigde Rugbykampioenskap

Smith begin op losskakel vir Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bulle-losskakel Chris Smith neem by die beseerde Johan Goosen oor in die opdrafspan.  Foto: Getty Images
Die Bulle-losskakel Chris Smith neem by die beseerde Johan Goosen oor in die opdrafspan. Foto: Getty Images

Jake White het Chris Smith beloon vir sy puik vertoning verlede naweek teen Cardiff toe hy hom in die beginspan van die Bulle gekies het vir Saterdag se ontmoeting met Edinburgh in die Verenigde Rugbykampioenskap.

Smith begin op losskakel in die beseerde Johan Goosen se plek, terwyl Morné Steyn op die plaasvervangersbank gekies is.

Dit is die enigste verandering aan die agterlyn wat teen Cardiff geseëvier het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 27 Nov. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Edinburgh Rugby
Rodney Parade
Sa. 27 Nov. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Munster Rugby
Loftus Versfeld
Sa. 27 Nov. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Ulster Rugby
RDS Arena
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Vr. 26 Nov. 21
Connacht Rugby 46
Ospreys 18
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18