Verenigde Rugbykampioenskap

Specmagic meld voor Zebre-stryd in Kaap aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rosko Specman se X-faktor op die aanval gaan vir die Stormers van November in die Verenigde Rugbykampioenskap van groot waarde wees. Foto: Getty Images
Rosko Specman se X-faktor op die aanval gaan vir die Stormers van November in die Verenigde Rugbykampioenskap van groot waarde wees. Foto: Getty Images

Die Cheetah-blits Rosko Specman sal hom ná November se Toyotabeker-toernooi in Bloemfontein by die Stormers aansluit voordat hul veldtog in die Verenigde Rugykampioenskap (VRK) op 27 November hervat word.

John Dobson, die Stormers se afrigter, het dié nuus aan Netwerk24 bevestig, maar is nog onseker vir hoe lank Specman gaan bly.

“Ons is verheug dat Rosko weer by ons gaan aansluit. Ons het ’n baie goeie ervaring met hom gehad toe hy gedurende die Reënboogbeker-reeks aan ons geleen was,” sê Dobson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26