Verenigde Rugbykampioenskap

‘Speelveld gelyk’ wanneer Europese VRK-spanne in SA kom speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edgar Rathbone (links), uitvoerende hoof van die Blou Bulle, en Willem Strauss, president van die Blou Bulle, spog met die Curriebeker-trofee by die rugbymuseum op die Nooitgedacht-landgoed buite Stellenbosch. Foto: Jaco Marais
Edgar Rathbone (links), uitvoerende hoof van die Blou Bulle, en Willem Strauss, president van die Blou Bulle, spog met die Curriebeker-trofee by die rugbymuseum op die Nooitgedacht-landgoed buite Stellenbosch. Foto: Jaco Marais

Hulle sê die enigste manier wat die Curriebeker deesdae staanplek in die Kaap kry, is wanneer die Blou Bulle met dit daar kom spog. Dié grappie het Woensdag soos ’n veldbrand versprei onder die ondersteuners by Ruck & Maul: Ultimate Rugby Experience, ’n indrukwekkende rugbymusuem op die Nooitgedacht-landgoed net buite Stellenbosch.

Die Blou Bulle het inderdaad met dié gesogte trofee in die suide kom pronk, maar die deur was oop vir Jan en Alleman wat ’n kiekie saam die Curriebeker-trofee begeer het.

“Ons het ’n trofee-toer hoofsaaklik in Pretoria en Limpopo gehad, maar die hoofdoel is eenvoudig om uit te reik na rugbyliefhebbers aangesien die Covid-19-pandemie toeskouers uit die stadions gehou het,” het Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Sa. 04 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Zebre
Jonsson Kings Park
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18