Verenigde Rugbykampioenskap

Spoedige besluit oor Kriel-broers belangrik, sê Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Kriel Saterdag op pad doellyn toe vir die Bulle in hulle Curriebeker-wedstryd teen die Leeus op Loftus Versfeld.  Foto: Gallo Images
David Kriel Saterdag op pad doellyn toe vir die Bulle in hulle Curriebeker-wedstryd teen die Leeus op Loftus Versfeld. Foto: Gallo Images

Die Kriel-broers is twee van die talentvolste rugbyspelers in die land en dit is vir die Bulle én hul loopbane belangrik dat daar spoedig ’n besluit oor hulle geneem word, sê Edgar Rathbone, uitvoerende hoof van die Blou Bulle Maatskappy.

’n Sage soortgelyk aan dié oor Novak Djokovic dreig om in Suid-Afrikaanse rugby af te speel met die Kriel-broers, David en Richard, wat op aanbeveling van hul pa, Gerhard, weier om hulle teen die koronavirus te laat inent.

Kriel sr. het aan Netwerk24 gesê genetiese toetse wat die broers onlangs laat doen het, “het bevestig dat hulle lewens in gevaar sal wees” as hulle teen die virus ingeënt sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58