Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers-blits Edwill maak Leeus-buiging teen Cardiff

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Prentjie wat Leeus-ondersteuners nie meer sal omgee om te sien nie: Edwill van der Merwe wat swaeltjieduik oor die doellyn. Dié oud-WP-vleuel sal Sondag sy buiging vir die Johannesburgers maak nadat hy Kaapstad vir Ellispark verruil het.  Foto: Gallo Images
’n Prentjie wat Leeus-ondersteuners nie meer sal omgee om te sien nie: Edwill van der Merwe wat swaeltjieduik oor die doellyn. Dié oud-WP-vleuel sal Sondag sy buiging vir die Johannesburgers maak nadat hy Kaapstad vir Ellispark verruil het. Foto: Gallo Images

Die Leeus het geen gras onder hul voete laat groei om hul nuwe vleuel-aanwins, Edwill van der Merwe, in die Leeukuil los te laat nie.

Dié opwindende vleuel, wat die Stormers aan die begin van die maand vir die Leeus verruil het, sal Sondag die nr. 14-trui teen die Cardiff Blues op Ellispark dra.

Die Leeus het besluit om Van der Merwe op die regtervleuel in te span vir hul eerste tuiswedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), sodat die ewe gevaarlike Rabz Maxwane die goeie peil wat hy oorsee op linkervleuel gehandhaaf het, kan voortsit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21