Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers skryf 'n rugbysprokie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormer-kaptein, Steven Kitshoff, hou die VRK-trofee omhoog. Foto: Gallo Images
Die Stormer-kaptein, Steven Kitshoff, hou die VRK-trofee omhoog. Foto: Gallo Images

Voor die begin van die reeks sou net ma’s en beste vriende voorspel het dat die Stormers as kampioen van die Verenigde Rugbykampioenskap gekroon gaan word, maar John Dobson se span het Saterdagaand die laaste hoofstuk van ’n rugbysprokie geskryf deur die Bulle met 18-13 in die eindstryd in die DHL-stadion te verslaan.

Dat die Stormers van die krytvloer af moes opstaan, sal dit vir Kapenaars het soveel lekkerder laat voel.

Die Bulle het ’n begin gehad om van te droom. Marcell Coetzee het die dapper besluit geneem om drie punte op ’n skinkbord van die hand te wys en vir Chris Smith gevra om kantlyn toe te skop. Die Stormers kon die dryfmaalbeweging keer, maar het gesukkel om vir Johan Grobbelaar vas te vat en hom die ruimte gegun om die bal vir Harold Vorster beskikbaar te stel vir die drie. Smith het verdoel en ná drie minute was dit 7-0.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58