Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Stormers kry vaart op vleuel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Seabelo Senatla kan moontlik op vleuel terugkeer vir die Stormers teen die Haaie op Kingspark Saterdag nadat hy van ’n gekeurde borsspier herstel het.   Foto: Gallo Images
Seabelo Senatla kan moontlik op vleuel terugkeer vir die Stormers teen die Haaie op Kingspark Saterdag nadat hy van ’n gekeurde borsspier herstel het. Foto: Gallo Images

Seabelo Senatla kan straks vir die Stormers verligting op vleuel bring in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Haaie in Durban.

John Dobson, afrigter van die Stormers, moes vir die afgelope naweek se wedstryd teen Ulster in Belfast ’n senter – Cornel Smit – op vleuel kies. Dit was omdat nie een van Senatla, Alapati Leiua, Angelo Davids en Leolin Zas oorweeg kon word nie. Die 19-jarige Suleiman Hartzenberg was die enige beskikbare vleuel vir die wedstryd teen Ulster.

Dobson het ná die nederlaag van 5-35 die afgelope Vrydagaand bevestig dat Senatla fiks sal wees. Die voormalige Blitsbok het op 24 September verlede jaar ’n borsspier geskeur in die Stormers se wedstryd teen Connacht in Stellenbosch. Hy is deur die Ierse ster Bundee Aki by ’n losskrum met die skouer geloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 14 Apr. 23 18:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Sharks
Benetton Rugby
Benetton Rugby
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Vr. 14 Apr. 23 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Ulster
Dragons
Dragons
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Vr. 14 Apr. 23 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets
Scotstoun Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 25 Mrt. 23
Ulster
Ulster 32
Bulls
Bulls 23
Sa. 25 Mrt. 23
Munster
Munster 26
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors 38
Sa. 25 Mrt. 23
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets 32
Sharks
Sharks 20