Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers: Mooi is ‘lelik’ sonder oorwinnings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dink net hoeveel breër die Stormers se glimlagte sal wees as hulle wendrieë kan begin vier.  Foto: Getty Images
Dink net hoeveel breër die Stormers se glimlagte sal wees as hulle wendrieë kan begin vier. Foto: Getty Images

Die Stormers se toewyding tot ’n aantreklike speelstyl is prysenswaardig, maar ondersteuners sal lelike rugby bo die huidige 15de plek op die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se puntelys verkies.

Dawie Snyman, agterlynafrigter van die Kaapse franchise, het daarom erken dat pragmatisme ’n belangrike pyl in hul koker moet wees.

Dít nadat die Stormers hul greep op die afgelope naweek se wedstryd teen Edinburgh verloor het toe die Skotse span in die tweede helfte van skoptaktiek gebruik gemaak het. ’n Gelykop stryd van 20 elk sou waarskynlik ’n gemaklike oorwinning wees as die Stormers meer aanpasbaar was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 26 Nov. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Connacht Rugby
Ospreys
The Sportsground
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Uitslae
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Sa. 23 Okt. 21
Cardiff Rugby 31
Dragons 29
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18