Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers-triomf deur die oë van ’n onbesonge held

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Neethling Fouché kry ’n drukkie by die Stormers se fisioterapeut, Inge Croy, ná Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen die Bulle in die DHL-stadion. Foto: Gallo Images
Neethling Fouché kry ’n drukkie by die Stormers se fisioterapeut, Inge Croy, ná Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen die Bulle in die DHL-stadion. Foto: Gallo Images

Op enkele uitsonderings na, is vaskopstutte die slimste en wysste spelers in ’n rugbyspan en daarom is dit die moeite werd om te luister wanneer hulle praat.

En Neethling Fouché, een van vele onbesonge helde van die Stormers se triomfantelike Verenigde Rugbykampioenskap-veldtog, bied ’n paar interessante perspektiewe op die Kaapse span se wenresep in dié reeks.

“Dit is ’n absolute spanpoging. Dis nie net die Springbokke wat sê ‘Raait, dis hoe dinge gaan werk nie’. Almal in die span het ’n stem,” vertel Fouché.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58