Verenigde Rugbykampioenskap

Swys: ‘Nog te vroeg vir paniek op Loftus’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boeta Chamberlain en Makazole Mapimpi van die Haaie hou een van die vaste skrums in Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd, teen die Bulle in Durban, dop. Die Bulle het swaar geleef in die skrums. Foto: Gallo Images
Boeta Chamberlain en Makazole Mapimpi van die Haaie hou een van die vaste skrums in Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd, teen die Bulle in Durban, dop. Die Bulle het swaar geleef in die skrums. Foto: Gallo Images

Daar sal nog nie paniek posvat by Loftus Versfeld oor die Bulle se vertonings in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) nie, maar wel kommer wees oor dié span se vaste vyf, sê Swys de Bruin, oudafrigter van die Leeus.

Die Bulle het – met die Curriebeker wat ’n tweede agtereenvolgende seisoen in Loftus se trofeekas staan – onteenseglik die pas aangegee in plaaslike rugby sedert verlede jaar.

Vrydagaand se nederlaag van 16-30 teen die Haaie in Durban het egter ooglopende gebreke blootgelê in Jake White se kampioenspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26