Verenigde Rugbykampioenskap

Tshituka uit, Straeuli in vir Leeus se stryd teen Haaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Uitgelate Vincent Tshituka duik verlede maand oor die doellyn in die Leeus se sege oor die Stormers in Kaapstad. Dié ster-flank sal nie die naweek teen die Haaie speel nie weens ’n besering.  Foto: Gallo Images
’n Uitgelate Vincent Tshituka duik verlede maand oor die doellyn in die Leeus se sege oor die Stormers in Kaapstad. Dié ster-flank sal nie die naweek teen die Haaie speel nie weens ’n besering. Foto: Gallo Images

Die Leeus het reeds ’n steil bult om te klim wanneer hulle Saterdag in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) te staan kom teen die Haaie – en sal dit boonop nou moet doen sonder een van hul grootste staatmakers.

Die ster-flank Vincent Tshituka is beseer en derhalwe sal die Johannesburgers nie in hul eerste VRK-tuiswedstryd op sy krag en entoesiasme kan staatmaak nie. Ruhan Straeuli, die seun van die Leeus se uitvoerende hoof, Rudolf, sal in Tshituka se plek die nr. 7-trui dra.

Straeuli is verlede jaar as slot deur die Leeus ingespan, maar is hierdie naweek meer nodig in die lostrio. Die Gautengse span kon uiteindelik weer op die knoppie van Pieter Jansen van Vuren druk om saam met Ruben Schoeman in die lynstane te rank, nadat hy herstel het van die besering wat hy tydens verlede jaar se VRK-toer opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 21 Mei 22
Leinster
Leinster 35
Munster
Munster 25
Sa. 21 Mei 22
Edinburgh
Edinburgh 28
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors 11
Sa. 21 Mei 22
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets 21
Stormers
Stormers 26
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58