Verenigde Rugbykampioenskap

Ulster net-net Haaie se baas in Belfast

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stuart McCloskey, senter van Ulster, op pad na sy drie teen die Haaie Vrydag in Belfast. Foto: Getty Images
Stuart McCloskey, senter van Ulster, op pad na sy drie teen die Haaie Vrydag in Belfast. Foto: Getty Images

Die Haaie se kanse om in Durban in die kwarteindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap te speel het ’n gevoelige knou gekry nadat hulle Vrydagaand teen Ulster verloor het.

Ulster het in Belfast, Noord-Ierland, naelskraap met 24-21 gewen. Met die oorwinning het Ulster verseker dat hy op sy tuisveld in die kwarteindronde gaan speel.

Die KwaZulu-Natallers, reeds verseker van ’n plek in die kwarteind, moet nou hoop dat die uitslae van ander wedstryde die naweek in hul guns tel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58