Verenigde Rugbykampioenskap

Ulster skok vir Leinster in Dublin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rob Lyttle van Ulster duik Saterdag vir Robbie Henshaw van Leinster in hul kragmeting in die RDA-arena in Dublin.  Foto: Getty Images
Rob Lyttle van Ulster duik Saterdag vir Robbie Henshaw van Leinster in hul kragmeting in die RDA-arena in Dublin. Foto: Getty Images

Ulster het Saterdagaand onder die spreiligte ’n onvergeetlike oorwinning oor Leinster behaal in die twee spanne se wedstryd in die Verenigde Kampioenskap (VRK).

Die laaste keer wat Ulster vir Leinster in die RDS-arena in Dublin geklop het, was die skrumskakel Nathan Doak 11 jaar oud, maar, net drie weke voor sy 20ste verjaarsdag het dié plaasvervanger ’n deurslaggewende rol in sy span se oorwinning met 20-10 gespeel.

Toe Doak opgekom het om John Cooney te vervang, was Ulster met 10-7 voor, met Leinster wat kort daarna sake gelyk gemaak het en ’n 15de opeenvolgende nederlaag in dié kragmeting wat na die besoekers se voorland gelyk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26