Verenigde Rugbykampioenskap

Verenigde Rugbykampioenskap ‘het krisis op hande’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die organiseerders van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het die wedstryde wat in die sesde en sewende ronde van die kompetisie in Suid-Afrika beslis sou word, uitgestel. Foto: Getty Images
Die organiseerders van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het die wedstryde wat in die sesde en sewende ronde van die kompetisie in Suid-Afrika beslis sou word, uitgestel. Foto: Getty Images

Die organiseerders van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) moes Vrydag inderhaas die wedstryde in die sesde en sewende rondes in Suid-Afrika uitstel toe die nuwe Covid-19-variant die kompetisie, in sy eerste bestaansjaar, by die kantlyn uit geskouer het.

Die Stormers, Haaie en Bulle sou Saterdag in Kaapstad, Durban en Pretoria teen onderskeidelik Zebre, die Scarlets en Munster te staan gekom het, terwyl die Leeus Sondagmiddag in Johannesburg teen Cardiff moes aantree.

Suid-Afrika is egter skielik weer terug op die rooilys van die Verenigde Koninkryk nadat die nuwe Covid-variant (B.1.1.529) in die land geïdentifiseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26