Verenigde Rugbykampioenskap

VRK: ‘Bokke gaan verskil maak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi Foto: Getty Images
Siya Kolisi Foto: Getty Images

Suid-Afrikaanse ondersteuners moet nog nie vertroue in hul spanne verloor nie, al het hulle in die eerste twee weke van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) harde bene gekou.

Siya Kolisi glo daar is nog genoeg rede vir optimisme dat die Haaie, Bulle, Stormers en Leeus hul voete gaan vind en dat die terugkeer van die Springbokke boonop ’n faktor sal wees.

“Al die Springbokke is ook nie daar nie. Dit gaan ’n massiewe verskil maak wanneer ons terug is,” het die Springbok-kaptein in Kaapstad gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21