Verenigde Rugbykampioenskap

VRK: Zondagh glo SA franchises sal nog goed vaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Zondagh, die Bulle se voormalige direkteur van rugby.  Foto: Gallo Images
Alan Zondagh, die Bulle se voormalige direkteur van rugby. Foto: Gallo Images

“Altitude. 1 350 m. It matters.”

Só lees die boodskap wat verlede seisoen in groot letters in die tonnel van Loftus Versfeld aangebring is – spesiaal vir die besoekende spanne, natuurlik.

Wanneer Munster op 27 November in die Verenigde Rugbykampioenskap in Pretoria kom draai, sal dit die eerste gedagte by sy spelers wees as die Ierse span op Loftus uitdraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21