Verenigde Rugbykampioenskap

WP Rugby se toutjies dalk uit Thailand getrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
James Davies-Yandle (regs), die sakeman wat daarin belangstel om ’n belegging in die WP-rugbyunie se sakevleuel te maak, was op sy dag ’n kranige hokkiespeler. Hierdie foto is in 2002 by ’n universiteitetoernooi in Engeland geneem. Foto: Getty Images
James Davies-Yandle (regs), die sakeman wat daarin belangstel om ’n belegging in die WP-rugbyunie se sakevleuel te maak, was op sy dag ’n kranige hokkiespeler. Hierdie foto is in 2002 by ’n universiteitetoernooi in Engeland geneem. Foto: Getty Images

’n Walliese sakeman wat in Thailand gesetel is, James Davies-Yandle, wil glo ’n beherende belang in die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se sakevleuel bekom.

Davies-Yandle, mede-eienaar van die Ospreys in Wallis, het volgens Netwerk24 se bronne ’n aanbod gemaak vir ’n belang van 51%, maar ’n kil ontvangs gekry omdat die bedrag te klein was.

Daar word sedert die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se besluit om die WPRU onder administrasie te plaas, hard gewerk om ’n belegger te vind. Die WPRU betaal steeds die prys vir die besluit om sy neus vir die Amerikaanse konsortium MVM Holdings op te trek, wat sedertdien ’n aandeel in die Haaie bekom het en die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, asook die Bok-haker Bongi Mbonambi by die Kaapse unie weggerokkel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21