Verenigde Rugbykampioenskap

Ysterman Nortjé het nuwe doelwitte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruan Nortjé, jong slot van die Bulle, het in Julie Springbok nommer 928 geword toe hy in die tweede toets teen Wallis in Bloemfontein gespeel het.  Foto: Gallo Images
Ruan Nortjé, jong slot van die Bulle, het in Julie Springbok nommer 928 geword toe hy in die tweede toets teen Wallis in Bloemfontein gespeel het. Foto: Gallo Images

Die Bulle-slot Ruan Nortjé gooi vinnig wal wanneer jy hom vra of hy planne het om weer vanjaar die groot ysterman in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) te wees.

Hy is immers ná die eerste seisoen van die VRK as die “Ysterman van die Jaar” aangewys.

“Nee wat, die toekenning is gedoen op grond van hoeveel minute ek gespeel het. Ek is net dankbaar vir die speelkans en dat ek sonder enige beserings deur die seisoen gekom het,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan