Vrystaat Rugby sluit ooreenkoms met Oud-Greys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clayton Blommetjies in aksie tydens ’n oefening op Oud-Greys in 2015.  Foto: Gallo Images
Clayton Blommetjies in aksie tydens ’n oefening op Oud-Greys in 2015. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs sal steeds die rugbyvelde van die aangrensende Oud-Greys-klub tot hul beskikking hê, nadat die Vrystaat-rugbyunie ’n ooreenkoms met dié klub aangegaan het.

“Die ooreenkoms, wat daarop gerig is om die belange van Oud-Greys se moederklub asook die Vrystaat-rugbyunie se belange te beskerm en te omskryf, het vele onderhandelinge en samesprekings oor verskeie jare geverg,” sê die unie in ’n verklaring.

Volgens die nuwe ooreenkoms behou die Vrystaat-unie die reg om oud-Greys se twee oefenvelde vir oefendoeleindes en wedstryde te gebruik, terwyl Oud-Greys hul regte in die moederklub behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.24
-0.5%
Silwer
22.82
-1.4%
Palladium
1,786.50
+2.0%
Platinum
959.38
+0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos